I am a native speaker of English and Afrikaans. I have good writing experience, and studied languages and literature at university. My language skills are top notch and I enjoy and excel at writing. My moedertaal is Afrikaans, en ek het 'n baie goeie begrip van taal en grammatika. Ek het die kapasiteit om in verskillende style te skryf en om in vertaling die oorspronklike styl en register te behou. Ek kan ook kreatief skryf. Ek sal 'n aanwins wees vir u projek.